Formulário de pesquisa

2 Kronieke 13:2

2Abia was drie jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Miga dogter van Uriël van die stad Gibea.

Daar was oorlog tussen Abia en Jerobeam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index