Formulário de pesquisa

Prediker 6:12

12Want wie weet wat goed is vir ’n mens terwyl hy lewe? Sy lewe beteken niks en dit gaan verby soos ’n skaduwee. Wie kan vir ’n mens sê wat in hierdie wêreld sal gebeur as hy self nie meer lewe nie? Niemand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index