Formulário de pesquisa

Esegiël 17:17

17Die koning van Babel sal grond gooi teen die muur van Jerusalem en hy sal ’n grondwal bou. Hy sal die stad van al die kante aanval sodat hy baie mense kan doodmaak, maar die farao sal nie sy baie soldate stuur om die koning van Jerusalem te kom help in die oorlog nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index