Formulário de pesquisa

Jesaja 42:4

4Hy sal wees soos ’n vlam wat niemand sal doodblaas nie,

’n riet wat niemand sal breek nie,

totdat hy vir almal op die aarde gesê het

wat Ek wil hê hulle moet doen.

Ook die mense wat in die ver lande by die see woon,

wag om te hoor wat hy vir hulle sal leer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index