Formulário de pesquisa

Jeremia 14:14

14Toe sê die Here vir my: “Die profete lieg en hulle sê Ek het hulle gestuur, maar Ek het hulle nie gestuur nie. Ek het nie vir hulle gesê wat hulle moet doen nie, Ek het nie met hulle gepraat nie. Hulle dink self die dinge en sê vir julle hulle het iets gesien of hulle weet iets wat ander mense nie kan weet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index