Formulário de pesquisa

Rigters 8:18

18Daarna het Gideon vir Sebag en Salmunna gevra: “Hoe het die mans gelyk wat julle in Tabor doodgemaak het?”

Sebag en Salmunna sê toe: “Hulle het gelyk soos jy. Hulle het gelyk of hulle ’n koning se seuns is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index